Frankweg 8, Die Wilgers, Pretoria
+128075229
hswilgers@hswilgers.co.za

Veldbrand Nuusbrief

WILGIE-NUUSBRIEF

Ons elektroniese nuusbrief, Die Veldbrand, verskyn maandeliks.

Die nuusbrief word direk aan die ouers via Whatsapp gestuur. Ons versprei dit ook na ons alumni-databasis en Wilgie-kontakte. Maak seker dat jy op hoogte bly van die nuutste nuus in Wilgie-land en belangrike inligting wat deur die skool deurgegee word.

Rig navrae oor nuusbydraes en plasing van advertensies aan bemarking@hswilgers.co.za

DIE VELDBRAND 2025

Ons skool se digitale nuusbrief verskyn elke maand. Om in die Veldbrand te adverteer kontak gerus die bemarkingskantoor. Ons sorg dat Wilgie-nuus soos ‘n veldbrand versprei!

Januarie

2025

Ons begin die jaar met groot gees… “Gees sonder Grense!”
Ontmoet ons nuwe personeel en beleef ons matrieks van 2024 se topuitslae. En nog vele meer!

Lees hier
Februarie

2025

* Wie is ons akademiese uitblinkers van 2024?
* ALUMNI: Reünies oppad;
* Wilgerboskoshuis en die koor se 2025-leiers bekend;
* Ons swem, hardloop, sing en dans in Februarie;
* en nog vele meer!

Lees hier
Maart

2025

Die eerste skoolkwartaal van 2025 is op sy rug!
Ons groet vandag die skoolhoof, me. Ilza Louw, wat aftree. Daar is gehardloop, gespeel, somme gemaak en bekke is gerek in die kwartaal. 

Lees hier
April

2025

Lees o.a. oor die volgende:
• Ons stel bekend die eerstespanne vir 2025.
• Akademie: Kwartaal 1 – TOP 20.
• Gholfdag 2025: moenie dit misloop nie!
• Leer ken vir Meneer Tommie.

Lees hier
Mei

2025

Lekker lees aan meer as 50 bladsye: 

*Kultuursterre skitter van hier tot in die Kaap
*Reunie: Matrieks 2005 *Leer ken ons kantoortannies
*Onderwysers Waarderingsweek
*Laerskole Slimstreke  *Mnr. en Mej. Wilgie-finaliste
*Back ‘n Buddy: Theodor Tolmay, en vele meer! 

Lees hier
Julie

2025

* Het jy al jou 4-bal bespreek vir ons GHOLFDAG?
* Leer ken die personeel in die finansieskantoor;
* Top 20-Akademiese presteerders vir kwartaal 2;
* Ons kultuursterre skitter;
* Wilgie-Jukskei gooi vir ‘n eerste maal af;
* en nog vele meer.

Lees hier
Augustus

2025

𝙇𝙚𝙚𝙨 𝙤.𝙖. 𝙞𝙣 𝙝𝙞𝙚𝙧𝙙𝙞𝙚 𝙪𝙞𝙩𝙜𝙖𝙬𝙚:
• Mnr. en Mej. Wilgie 2025;
• Mej. Suid-Afrika kuier by Wilgies;
• Toneelseisoen 2025;
• Leiers 2025/2026;
• Sportnuus van oral oor.

Lees hier
September

2025

Ons Wilgies het behoorlik op alle terreine geblom in September:

* Matriekraad 2026
*  Ons groet: Matriekraad 2025
*  Wilgie-Gholfdag
*  Tradisie: terrein nog ‘n boom ryker
*  Lente word behoorlik gevier
*  Sport moker balle met sukses!

Lees hier
Oktober

2025

* Matriekafskeid en Matriekklokseremonie
* Matrieks van 1995 hou reünie
* Sagtebal is die beste in die ooste van Pretoria!
* Merietetoekennings 2025

Lees hier

DIE VELDBRAND 2024

Ons skool se digitale nuusbrief verskyn elke maand. Om in die Veldbrand te adverteer kontak gerus die bemarkingskantoor. Ons sorg dat Wilgie-nuus soos ‘n veldbrand versprei!

Januarie

2024

Die eerste 2024 uitgawe van DIE VELDBRAND – die beste nuusblad in Suid-Afrika is hier! Januarie was kort maar vol nuus en aktiwiteite.

Lees hier
Februarie

2024

Ons het in Februariemaand op elke terrein waar ons deelgeneem het ‘n impak gemaak; daar is geswem, gekamp, gehardloop, trofees en liefde is gedeel.

Lees hier
Maart

2024

Ons stel ons Wintersport Eerstespanne bekend. Kyk hoe ons ons hoof se verjaardag vier.

Lees hier
April

2024

Ons sluit ‘n seisoen af en sien uit na ‘n nuwe een wat wink; in April het ons Wilgies gewoeker in die klaskamer en by elke ander skoolaktiwiteit. 

Lees hier
Mei

2024

Hierdié uitgawe is propvol leesstof en foto’s vir almal. Lees meer oor ons wintersportuitslae, die toneelprestasies en toneelgroepe asook ‘n artikel oor die invloed van sosiale media op tieners.

Lees hier
Julie

2024

Ons is nou amptelik in die tweede gedeelte van die jaar en Wilgies verhoog die tempo van deelname, prestasies en geleenthede!

Lees hier
Augustus

2024

Ons hoofleiers en matriekraad van 2024 neem afskeid en ons stel ons nuwe leiers vir 2024/2025 bekend. Het jy geweet juffrou Hamman en juffrou van Heerden is uitsonderlike digters? En kyk wie is deel van ons nuwe Tafeltennisspan! En nog vele meer…

Lees hier
Oktober

2024

Wilgies presteer uitstekend en ons toppresteerders behaal gemiddelde van tot 98%!
Die graad 12’s het afgeskeid geneem met die tradisionele klokseremonie en ons groet ook 4 onderwysers wat aftree. Die 2024-merietetoekennings is gemaak en ons spog met elke presteerder.

Lees hier
November

2024

Die laaste 2024 uitgawe van DIE VELDBRAND – die beste nuusblad in Suid-Afrika is hier! 

Lees hier

DIE VELDBRAND 2023

 NOVEMBER2023

In die laaste uitgawe van Die Veldbrand vir 2023 neem ons afskeid van juffrou Cobie Smit, spog met die Netwerk24-Skolenuus Uitslae en die eerste kwartaal se kalender word ook gedeel.

Lees hier
OKTOBER 2023

Dit is die maand Oktober, die mooiste, mooiste maand! 
•  Matrieks: Meriete Toekennings, Klokseremonie en Matriekafskeid.
•  Kwartaal 3 se Akademiese Top 20
•  Beeld Kreatiewe Skryfkompetisie 
•  E-Sport(s) aksie
•  Wilge Teater produksies
• en nog vele meer!

Lees hier
SEPTEMBER 2023

Lees onder andere:
• Wilgie-Onnies se matriekafskeid
• 1993-Matrieks hou reünie
• Leer ken jou leier
• Wilgies sing en dans; kook en teken
• Wilge Teater vertonings
• en vele meer.

Lees hier
AUGUSTUS 2023

Die matrieks is in die pylvak van hulle skoolloopbaan en ons neem stuk-stuks van hulle afskeid. 
•  Matriekraad 2023 groet
•  Ons stel bekend die Matriekraad 2024
•  Wilgie-Toneel sukses op sukses
•  Eerstespanne: White Knights & White Lions
•  en vele meer.

Lees hier
JULIE 2023

Lees onder andere: 
•  Wilge Teater se opening
•  Wie is ons leiers vir 2023/2024?
•  Top 20-Akademie vir kwartaal 2
•  Die Punchline – ‘n Wilgies produksie deur ons onderwysers en leerders
•  en vele meer.

Lees hier
JUNIE 2023

Lees onder andere:
• Ons Wilge Teater open 25 – 27 Julie
• Die toneelseisoen skop na die vakansie af – hier is ons toneelgroepe
• Wintersport nuus: Hokkie, Rugby en Netbal
• Ondersteun asseblief ons adverteerders en borge

Lees hier
MEI 2023

Lees onder andere:
•  Wie is Mnr. en Mej. Wilgie van 2023?

•  Oud-Wilgie is TOP-student van TUKS se IT-departement
•  Wilgie tops by Nasionale toneelkompetisie en kunswedstryde
•  Graad 8’s van 2024 – Aansoekgids en inligting
•  Eksamen- en studiewenke

Lees hier
APRIL 2023

Lees onder andere:
•  Kwartaal 1 se top 20-Akademie Wit-uile
•  Tshwane Super Liga Krieketster is ‘n Wilgie
•  Ons eerstespanne pronk in hul “Whites”
•  Wen ‘n vakansie by ‘n ATKV-Vakansieoord!
•  Wilgie-filmsterre skitter weereens

Lees hier
MAART 2023

Ons laaste uitgawe vir die eerste skoolkwartaal, is hier! Ons seënwense vergesel almal vir die skoolvakansie.

Lees hier
FEBRUARIE 2023

Februarie was nie net gevul met liefde nie maar ook met snelle aksie op die atletiekbaan en in die swembad.
•  Alumni: Word deel van Die Wilgers Bond se stigterslede
•  2022-Meriete Toekennings
•  Aksie op die sportveld
•  Laerskool advertensies
•  en vele meer

Lees hier
JANUARIE 2023

Ons jaar se tema is “Sprei jou vlerke!” – iets wat elke Wilgie ter harte geneem het in slegs 20 dae. 
•  Alumni neem leiding in Frankryk,
•  Welkom nuwe personeel,
•  Aksie op die sportveld,
•  Matriekuitslae 2022,
•  en vele meer.

Lees hier