Vir enige navrae, kontak gerus ons vriendelike en behulpsame administratiewe span: hswilgers@hswilgers.co.za
Ons personeel sal julle graag met enige navrae of uitdagings help. Kontak gerus die graadhoof vir hulp.
Gaan na personeel
Kontak me. Annalien Venter om as borg, adverteerder of diens, betrokke te raak by die skool.
Meer inligting
Vir die verhuring van Wilge Teater kontak: biancaappercryn21@outlook.com
Die Hoekvlag Klubhuis verhuring: bemarking@hswilgers.co.za





