Frankweg 8, Die Wilgers, Pretoria
+128075229
hswilgers@hswilgers.co.za

Leierskap

Wees die hartklop!

Wilgie-Leierskap

Die VLR is die demokraties verkose Verteenwoordigende Leerderraad van die leerders van die skool. Om deel van die VLR te wees gee ’n leerder die geleentheid om vroeg in hulle lewe te leer om leiding te neem sodat elkeen se leiereienskappe ontwikkel en hulle sodoende voorberei word vir die volwasse lewe.

Matriekraad 2027

Milah Hartmann

Hoofdogter en President

Marius Mollett

Hoofseun en Adjunk-President

Marcel le Roux

Onderhoofseun en Akademie

Jolani Burger

Onderhoofdogter/Sekretaris/Personeel

Carli Roetz

UK: Sosiaal

Lishke du Plessis

UK: Bemarking

Alita Louw

UK: Kultuur

Eben Goosen

UK: Sport

Anja Saayman

Anneke Haasbroek

Chloe Robbie

Daniël Buys

Dylan Delport

Danné van Roon

Jàren
van der Westhuizen

Jaylan Hurter

Marinel Bredenkamp

Marné Kruger

MC Opperman

Michael Morrison

Mikayla Botha

MJ Hamblin

Owen Painter

Vernon Curtin