Frankweg 8, Die Wilgers, Pretoria
+128075229
hswilgers@hswilgers.co.za

Vakkeuses

VAKKEUSES GRAAD 10-12

Die tyd het aangebreek vir u kind om ‘n finale vakkeuse vir Graad 10 – 12 te maak. Dit is ‘n lewensbelangrike besluit en daarom is dit noodsaaklik dat u die inligting deeglik bestudeer en u kind bystaan sodat hy/sy ‘n verantwoordelike besluit kan neem. Vakkeuses berus op die besluit van die ouer en die leerder binne die moontlike vak pakkette wat deur die skool aangebied word. Vir meer inligting kontak mnr. Johan van Eeden via epos: vaneedenj@wilgers.co.za

VAKKEUSE GIDS: GRAAD 10-12
Laai af
VAKKEUSE AANSOEKVORM (WA23)
Laai af
AANSOEK OM VAKVERANDERING (WA32)

LVolgens departementele voorskrif moet ‘n leerder enige vakveranderinge voor sekere datum in die vierde kwartaal van die jaar, afhandel.


Vul asseblief die vorm volledig in, laat jou ouer/voog die motiveringsbrief skryf en die vorm teken. Laat die vakonderwysers die agterkant van die vorm teken die die leerprogram vir die inhaal van die nuwe vak se werk aanheg. Bring asseblief die volledige voltooide vorm terug na mnr. Johan van Eeden – vaneedenj@hswilgers.co.za

Laai af