Frankweg 8, Die Wilgers, Pretoria
+128075229
hswilgers@hswilgers.co.za

AKTIWITEITE

SPORT

Elke Wilgie
neem deel!

Wilgie-Sport strewe na die volgende doelwitte:

Om sport op ‘n top vlak te behou
Om elke leerder se vaardighede en vermoëns te verbeter
Om ‘n kultuur van trots en sukses te behou
Om ‘n liefde vir sport by leerders te ontwikkel en om blywende kameraadskap te bou

Lees meer
KULTUUR

Groot Wilgie-sterre het almal klein begin!

Die Wilgers is die jare bekend as ‘n
toonaangewende kultuurskool.
Ons diverse kultuuraktiwiteite bied aan
elke leerder die geleentheid om diep spore te trap.

Lees meer