Frankweg 8, Die Wilgers, Pretoria
+128075229
hswilgers@hswilgers.co.za

Hokkie

HOKKIE

Die hokkieseisoen is besig met vyf dogtersspanne en drie seunspanne wat in die Northernshokkieliga speel. Die spanne speel in verskeie vriendskaplike toernooie in die eerste kwartaal ter voorbereiding vir die liga. Die Northerns-hokkieliga begin in die tweede kwartaal. Ons beplan om binnekort die droom van ‘n astro-veld te bewaarheid.

SEUNSHOKKIE

Ons eerstespan seuns staan bekend as die “White Rhinos”.

In 2025 wen ons 1ste span en 0/14’s die L3-liga en die 0/16’s eindig in die 3de plek. Algeheel eindig Wilgies 2de, vanuit 8 hoërskole in die liga.

Die White Rhinos het ‘n formidabele rekord:
2022: 3de plek in L3-liga
2023 tot 2025 Ligawenners

Organiseerder
DOGTERSHOKKIE

Die eerstespan dogters staan as die “White Tigers” bekend. 

In 2025 skuif ons dogtershokkie ‘n liga op. In dié G3-liga  behaal ons ‘n algehele 6de plek vanuit 8 skole in die liga; ‘n goeie uitslag vir hierdie kompeterende uitdaging.

Die White Tigers presteer uitstekend:
2022: Ligawenners
2024: Ligawenners

Organiseerder