Busvervoer
Hoërskool Die Wilgers bied oggend en middag busroetes vanaf verskeie areas. Weens die groot aanvraag is dit in u eie belang om ons te kontak om u naam op die buslys te plaas. Die kostes sal elke jaar na die Algemene Jaarvergadering, in November, beskikbaar wees.
ALGEMENE NAVRAE & AANSOEKE
Weens die groot vraag en beperkte aanbod, is dit in u eie belang om ’n navraag so spoedig moontlik in te dien by kassiere@hswilgers.co.za. Maak seker dat u duidelik aandui van watter roete u gebruik wil maak.
BUSROETES:
PRETORIA-OOS
Roete is suid van Stellenbergweg tot by die Tygerpoort-area, in die oggend en die middag.
SILVERTON
Roete slegs tot einde 2027 beskikbaar.
Navrae: kassiere@hswilgers.co.za.
BUSROETES DEUR TULANA BUSDIENSTE
WITPOORT/BAPSFONTEIN
CULLINAN/RAYTON
*Leerders van Bronkhorstspruit word by die Alzu (Rayton-Afrit) op- en afgelaai.
TULANA BUSDIENSTE
Webblad: www.ttrans.co.za
E-pos: info@ttrans.co.za
Tel: +27 (12) 996 1619

