Frankweg 8, Die Wilgers, Pretoria
+128075229
hswilgers@hswilgers.co.za

D6-Kommunikasie

D6-CONNECT

Alle amptelike dokumentasie soos omsendbriewe, toets- en eksamenroosters word op d6 geplaas. U skoolfinansies en kind se akademiese uitslae word deur d6 bestuur. Vir tegniese hulp kontak d6 direk: appsupport@d6.co.za

d6-CONNECT APP

Laai die app hier af:

https://d6.co.za/school-communication-apps/

INSTRUKSIES

Belangrike dokument met die nodige instruksies

Instruksies
STAPPE VIR LEERDERS

Laai “d6 connect”-toep af
Kies ‘Registreer’ opsie
Registreer as leerder
Sleutel ouer en leerder ID in


OTP kode word na ouer se foon gestuur om in te sleutel
Gaan na Bronne (‘folder’ onderaan) om inligting te sien
Indien u hulp benodig of vasbrand, onthou om van die “need help?”-opsie gebruik te maak regs onderaan die toep op die “registreer-skerm”.


Vir tegniese hulp: appsupport@d6.co.za

OUERS

Goeie kommunikasie met u as ouer is vir ons ‘n prioriteit. Daarom maak ons skool van die d6 Connect toepassing gebruik om met u te kommunikeer.