Frankweg 8, Die Wilgers, Pretoria
+128075229
hswilgers@hswilgers.co.za

Beheerliggaam

Beheerliggaam

Die beheerliggaam is die strategiese bestuursliggaam van die skool en derhalwe die hoogste gesagsvlak in terme van die Suid-Afrikaanse Skolewet (84/1996). Die beheerliggaam word verteenwoordig deur verkose ouers en opvoeders om te verseker dat alle rolspelers mekaar ondersteun om gestelde doelwitte te bereik. Die beheerliggaam vergader elke maand.

Mnr. Pieter Uys

Voorsitter

Kontak

Mnr. Adrian Hohls

Onder-Voorsitter/ Tesourier

Kontak

Mnr. Jacques van Zyl

Logistiek

Kontak

Me. Lynette Roeloffze

Wilgerbos Koshuis

Kontak

Me. Lizelle Botha

Ouerbetrokkenheid

Kontak

Mnr. Ivan Jacobs

Tegnologie & IT

Kontak

Me. Isabel Pretorius

Leerderaangeleenthede en Regsake

Kontak

Mnr. Bennie Basson

Kultuur, Bemarking, Borge

Kontak

Mnr. Werner Roetz

Sport

Kontak

Mnr. Tommie Kok

Wnmde Skoolhoof

Kontak

Me.  Petra Klopper

Adjunkhoof

Mnr. Henco van Vuuren

Adjunkhoof

Mnr. Johan Brits

Adjunkhoof

Mnr. Johan van Eeden

Personeel

Leslie Hamblin

Leerder

Caetan du Toit

Leerder