ONDERSTEUN ONS WILGIES
Ons grootste bron van befondsing by Hoërskool Die Wilgers is van korporatiewe borge en adverteerders, soos uself. Ons fokus op kwaliteit onderwys deur leer en ontwikkeling nie net in die klaskamer nie, maar ook op die verhoog of sportveld.
Graag nooi ons u uit om u besigheid of diens by ons skool te adverteer. Hiermee al die geleenthede beskikbaar. Kontak ons gerus indien u sou belangstel.
Kontak ons bemarkingsbestuurder, me. Annalien Venter vir meer inligting.
Ons borge en vennote
Kontak ons om betrokke te raak by bemarking@hswilgers.co.za

Arrie Nel Apteek Groep

TotalEnergies Murrayfield

FORUM Skryfbehoeftes

The Grove Oakridge SPUR

PALI Youth

Lynnwood Gemeente

Life LIne Emergency Medical Services

Universal Paints