Frankweg 8, Die Wilgers, Pretoria
+128075229
hswilgers@hswilgers.co.za

Bergfietsry

Bergfietsry

Hierdie sportsoort is nog in sy babaskoene by ons skool en groei jaarliks. Hoërskool Die Wilgers neem deel in die Gauteng Noord streek. Dié reeks skop in die tweede kwartaal af en eindig in die derde kwartaal. Daar is verskeie amptelike wedrenne wat op lieflike, veilige hoërskoolterreine in ons streek aangebied word.

Navrae