Jaarblad 2018 nou beskibaar @R150 in harde kopie.

Die volledige jaarblad is hier onder beskikbaar om deur te blaai maar om die lêer grootte te kon beperk tot 10Mb is die resolusie laag. Die gedrukte weergawe het wel hoë resolusie soos langsaan getoon.

Gedrukte weergawe se kwaliteit:

Die gedrukte weergawe kan bestel word by die skool kantoor @R150 en is betaalbaar by bestelling.

Omslag volkleur gedruk op 300gsm en gelamineer.
Binnekant: Volkleur gedruk op 115gsm Gloss.