Skoolproduksies

Hoërskool Die Wilgers het al 20 nuutgeskrewe produksies op die planke gebring. Geen wonder dat ons kan spog met die onderstaande indrukwekkende lys oud-Wilgiesterre nie:

 

YVETTE GROENEWALD

Kabaret, musiek en sang

ANGERIE VAN WYK

Kabaret in geselskap van Trix Pienaar en Danielle Pascal, doen die  openingsproduksie vir die Wêreldberaad in Augustus 2002 en skiet advertensies

ANÉL ALEXANDER

7de Laan en Teaterproduksies, Getroud met Rugby

ELLE CHAPMAN

Kabaret , sang, skrywer en wenner van Geraas Beeld- sangkompetisie

MARHETTE VAN SCHALKWYK

Song vir Katryn en 7de Laan

PIERRE BREYTENBACH

7de Laan en advertensies, Casper Rasper en Aardklop-produksies, Getroud met Rugby en Proesstraat

MICHELLE BOTHA

TV, toneel, Egoli, kabaret en gereelde optredes by Aardklop , sanger in Ons vir jou Suid-Afrika, Getroud met rugby. Kabaretsanger en aktrise in Isidingo

LAURETTE HAMAN

Australië (Operahuis)

LOUIS PEPLER

Suid-Afrikaanse sangsensasie: Bok van Blerk

ALBERT PRETORUIS

Verhoog en TV (Binnelanders)  By die KKNK 3de op die gewildheidslys

SEAN ELSE

7de Laan, advertensies, Varkplaas, KKNK en ‘n gewese lid van die sanggroep EDEN, skrywer- regisseur van Ons vir jou Suid-Afrika, filmvervaardiger

LIEZL VAN DER MERWE

Paljas, Voete van Goud, dansoptredes by Sun City, filmmaker

EUGENIE GROBLER

Van kabaret-faam

CINTAINNE SCHUTTE

Verhoog en TV (Boland moorde)  3de op die gewildheidslys by die KKNK

PULANI SEKEPE

Radio-aanbieder en TV-ster

REA LE ROUX

Sangeres

DEHAN VON SOLMS

Sanger by huidige Afrikaans Herlaai-cd

RUAN DU PLESSIS

Sanger en bestuurder

FRANJA DU PLESSIS

Sangeres