Skaak

Die eerste skaakspan neem aan die 0/19-liga deel en sluit seuns en dogters van alle ouder-domme in. Die skaakliga vind in die tweede kwartaal plaas.