Krieket

Ons krieketseisoen spring in die derde kwartaal weg.

Ons speel in vier van die skoleligas en beskik oor een van die beste kolfblaaie in Pretoria. Verder is ons fasiliteite nou opgegradeer om die sport nog verder te ontwikkel.