Koor

Die Wilgie Koor is in 2015 gestig met slegs 20 lede en het deur die laaste 2 jaar gegroei tot 40 lede!

Die koor word begelei deur Stephan Gericke, ‘n bekwame koponis , beoordeelaar en musikant. Stephan het ‘n meestersgraad vewerf aan die Universiteit van Cambridge in Engeland in musiek kognisie en persepsie studies en gefokus op die analiese van koorsangers.

Die Wilgie Koor het in 2016 opgetree by die gesogte Tshwane Youth Choir Festival by die Pretoria Staatsteater en was ook deel van die skool se eie Tienertoneel.

Met dié tipe talent gaan die Wilgie Koor nog hoë note bereik!