Kolligaand

‘n Spogaand waartydens kultuurpresteerders hulle talente ten toon kan stel. Hierdie aande is ons trots. Tientalle van ons laerskoolvoederskole, asook oud-Wilgies, is jaarliks deel van die gehoor.