Hokkie

Elke jaar sien leerders en onderwysers vreeslik uit na die Wilgie-hokkie seisoen.

Ons het vanjaar goed gevaar in Superreeks sowel as die Northerns hokkiereeks.

Leerders het pragtig presteer en hul hokkie talente tot die volste uitgeleef.

Hokkie se vlagskip spanne, die “White Tigers” en “White Rhino’s” mentor ons

junior spanne om die 1ste span trui hopelik in die toekoms met trots te kan

dra.