GIIG

‘n Interkerklike organisasie wat gedurende pouse op Woensdae godsdienstige aktiwiteite aanpak. Voorbeelde hiervan is kampe, liefdadigheid, komberse, kos, hemelvaart, ens.