Gholf

Visie vir 2017:

  • Wen D-Liga en skuif op na C-Liga.
  • Skryf 3 spanne in, in vergelyking met 2 van 2016.

Missie:

  • Skep perspektief by leerders van moontlikhede wat gholf bied.
  • Oefen ten minste eenkeer ‘n week op driving range as ‘n span.
  • Nader borge vir die borg van hemde vir die lyk van eenvormigheid.