Geografie

Die studie van die wisselwerking tussen mens en die omgewing. Dit is ʼn vak wat onderwerpe verbonde aan dié prosesse saamsnoer. Daar word ook ondersoek ingestel na die aktiwiteite en impak wat die mens op die aarde het. Geografieseinligtingstelsels, satelietprogramme, en moderne tegniese kaartwerk en lugfotos word bestudeer.