Atletiek

Atletiek word in die eerste en vierde kwartaal aangebied.

Gedurende die eerste kwartaal vind die graad 8-uitdaagbyeenkoms plaas en word gevolg deur die Interhuis en dan ten minste drie atletiekbyeenkomste, die Top 12-byeenkoms en die Interhoër. In die vierde kwartaal word aan ten minste 3 byeenkomste deelgeneem.

Afrigting word waar moontlik aan afrigtingskursusse blootgestel.

Ons atlete kry geleentheid om aan distrik-, provinsiaal- en nasionale vlak deel te neem.