Category / Akademiese nuus / Afrikaans / Akademiese nuus / Voorblad nuus

    Loading posts...
  • FAK se Internasionale Afrikaans-Ekspo

    Anzia Potgieter, graad 10, het vanjaar aan bogenoemde ekspo deelgeneem. Sy het in die volgende kategorieë meegeding: Poësie-kategorie met haar gedig “Erfgeld is swerfgeld”: 64% Kortverhaal-kategorie met die titel “Die Prins en die erfporsie”: 70%. Anzia, baie dankie vir jou deelname en hartlik geluk met jou goeie prestasies! Ons wens jou voorspoed toe vir volgende…

  • Uit die kantoor

    Goeiedag Ouers Ons herinner u aan die Algemene Ouer-jaarvergadering op 20 November 2018, om 18:00 in die skoolsaal. Bring u ID saam om te kan registreer. Om ʼn besluit te neem oor die begroting vir 2019, móét ons ʼn bepaalde kworum behaal. Daar moet dus genoeg ouers teenwoordig wees. U kan die voorgestelde begroting vir…

  • HSDW Wiskunde ekstra klasse

    HSDW Wiskunde ekstra klasse – die volgende opsies is beskikbaar by die skool, naamlik: Opsie 1: Gratis ekstraklas Ekstraklasfasiliteit: Gratis addisionele hulp is aan elke leerder op Woensdagmiddae beskikbaar vanaf 14:00 tot 15:00 en word deur die hele Wiskunde Departement beman. Dit is dus vir u kind moontlik om na enige Wiskunde onderwyser/es te gaan,…

  • Algemene Ouer-Jaarvergadering

      Hierdie kennisgewing vervang die datums en tye van Omsendbrief 27 van 2018. Die jaarlikse Algemene Ouer- Jaarvergadering waar die Beheerliggaam die beplande begroting van 2019 aan die ouers gaan voorlê vir insette, bespreking en aanvaarding gaan plaasvind: Plek: Hoërskool Die Wilgers se skoolsaal Tyd: 18:00 Datum: Dinsdag, 20 November, 2018 Indien daar met hierdie…

  • Uit die Kantoor

    Goeiedag Ouers Die eksamen het nou vir alle leerlinge begin en ons wens die leerders sterkte toe. Sterkte ook aan die ouers wat hul kinders so mooi ondersteun. Ons vra egter dat die ouers ons met die volgende sal help: Die skool begin stiptelik om 07:30 met opening op die vierkant. Leerders moet nog steeds…

  • Sagterbal wenners

    So sluit ons die sagtebalseisoen op ‘n hoogtepunt af. Ons is ongelooflik trots op elke sagtebalmeisie wat die seisoen hard gewerk het; elke wedstryd opgedaag het en hard geoefen het. Julle het ons naam hoog gehou. Die sagtebalskuif van die C-liga na die B-liga waarin meeste van die groot skole deelneem, is vir ‘n klein…

  • Stoei – leerlingprestasie – Noord-Guteng stoei-kleure

      Dit is vir  ons  aangenaam om u mee te deel dat die volgende leerling/e van u skool gedurende hierdie jaar spesiale stoei-prestasies gelewer het:   Arno Van Zijl   Prestasies: Noord-Gauteng Vrystyl Presidente Kampioenskappe – Goud Noord-Vaal Liga – Bulls Span – Deelname SA Vrystyl Kadet Kampioenskappe – Goud Afrika Vrystyl Kadet Kampioenskappe –…

  • Atletiek – Naboomspruitbyeenkoms 2018

      Die Wilgers was vanjaar weer by die Naboomspruitbyeenkoms gewees. Daar was oor die 52 skole van regoor Suid-Afrika. Baie van ons atlete het persoonlike bestes in hulle items gekry. Baie geluk aan elkeen van die atlete: Anja Müller: Verspring PB 4.36m Emke Stronkhorst: 800m PB 2.36 Mari du Toit: Gewigstoot PB 10.60 Melandi Müller:…

  • ‘Kuier-en-Dans’ / ‘Kuier-en-Sokkie’

    Ouers, oud-leerders, vriende, onderwysers, gades en metgeselle word hiermee herhinner aan  ‘n heerlike, stylvolle en gesellige ‘Kuier-en-Dans’ wat gehou gaan word in HSDW se saal en terselfdertyd ‘n ‘Kuier-en-Sokkie’ vir ons leerders en hul vriende op die vierkant onder genoegsame volwasse toesig. Hierdie projek word as ‘n heerlike sosiale geleentheid beplan, met ondersteuning van ouers…

  • 0/14 Sagtebal wen liga.

      Verloor slegs 1 wedstryd die hele seisoen. Wen semi-finaal 29-3 Liga wenners na sege van 32-1 Hiermee skuif span op na B liga. #wilgietrots!