Category / Sport Nuus / Sagtebal / Sport Nuus / Voorblad nuus

    Loading posts...
  • Sagterbal wenners

    So sluit ons die sagtebalseisoen op ‘n hoogtepunt af. Ons is ongelooflik trots op elke sagtebalmeisie wat die seisoen hard gewerk het; elke wedstryd opgedaag het en hard geoefen het. Julle het ons naam hoog gehou. Die sagtebalskuif van die C-liga na die B-liga waarin meeste van die groot skole deelneem, is vir ‘n klein…

  • 0/14 Sagtebal wen liga.

      Verloor slegs 1 wedstryd die hele seisoen. Wen semi-finaal 29-3 Liga wenners na sege van 32-1 Hiermee skuif span op na B liga. #wilgietrots!

  • Sagtebal

    Sagtebal: Kom ondersteun gerus die sagtebal meisies Wedstyd Vrydag: 31/08/2018 tuis teen Sutherland Woensdag: 05/09/2018 Distriks proewe Vrydag: 07/09/2018 tuis teen Willowridge

  • Sagtebal

    Sagtebaloefetye: Maandae en Woensdae van 15:00 tot 17:00. Program – Sien Veldbrand 20 Julie

  • Sportdogter van die Jaar

    Danél Davis

  • Sagtebal 2017 – Augustus

    Die Sagtebal seisoen het goed afgeskop hierdie jaar met soveel belangstelling van leerders dat ons vier spanne, o/14,  o/15, o/16 en o/19, kon inskryf wat 'n verbetering is op vorige jare.  Ons het ‘n fantastiese span afrigters wat die kinders afrig, wat insluit die o/13 Blue Sox en Red Sox afrigters (Noord Gauteng A en…