Category / Sport Nuus / Atletiek / Sport Nuus / Voorblad nuus

    Loading posts...
  • Atletiek – Naboomspruitbyeenkoms 2018

      Die Wilgers was vanjaar weer by die Naboomspruitbyeenkoms gewees. Daar was oor die 52 skole van regoor Suid-Afrika. Baie van ons atlete het persoonlike bestes in hulle items gekry. Baie geluk aan elkeen van die atlete: Anja Müller: Verspring PB 4.36m Emke Stronkhorst: 800m PB 2.36 Mari du Toit: Gewigstoot PB 10.60 Melandi Müller:…

  • Landloop

    Datums Liga 1              18 Julie 2018 – Hoërskool Zwartkop Liga 2              20 Julie 2018 - Hoërskool Montana (Aflos 4 x 2km) Liga 3               25 Julie 2018 - Uitsig High School Liga 4               1 Augustus 2018  - Prestige College Liga 5               7 Augustus 2018 - Midstream College Liga 6               15…
  • Atletiek

    Weer eens baie geluk aan al ons Wilgie Atlete wat so mooi deelgeneem het tydens die Interhoër. Geluk aan almal wat medaljes ontvang het en rekords verbeter het. Leandie Muller het ʼn pragtige rekord opgestel in Diskus. Josua Gouws het verlede naweek aan ʼn inter-provinsiale byeenkoms deelgeneem, en ʼn tweede plek in die 400m behaal,…

  • Bobbies 3-in-1 Wedloop

      Hardloop vir jou skool op 10 Maart, 2018. Tyd:     06:00 Plek:     Wonderboom Junction (Hoek van Lavender – en Eastweg) Koste:   5km      R35 10km    R70 21km    R90 Vir enige atleet wat hul inskrywing deur Hoërskool Die Wilgers doen, sal die skool R5 per inskrywing van ontvang. Inskrywings en navrae kan gedoen, word by…

  • Atletiek, 23 Februarie, 2018 (Tuis)

      Vrydag was ons laaste byeenkoms van die seisoen die Interhoër. Die deelnemende skole was die volgende: Die Wilgers, HF Verwoerd, Lyttelton Manor, Woodhill, Willowridge, The Glen en Silverton. Die Wilgersatlete het baie goed presteer en het beslis verbeter vanaf verlede jaar het ons 3de geëindig en dié jaar was ons 2de. Baie geluk aan…

  • Atletiek, 17 Februarie 2017: Distrikbyeenkoms (Weg: Hoërskool Menlopark)

      Saterdag het 22 van ons atlete die Distrik verteenwoordig by Hoërskool Menlopark. Dit was die eerste keer in ‘n lang tyd wat ons so baie atlete by die Distrikbyeenkoms gehad het. Ons atlete het baie goed presteer en Josua Gouws het die distrikspan gehaal; Ons is almal baie trots op elkeen wat deelgeneem het.

  • Atletiek, 16 Februarie 2017 (Tuis)

      Baie dankie aan elke ouer, personeellid en leerder wat gewerk het en deelgeneem het, elkeen kan baie trots wees op nog ‘n suksesvolle byeenkoms. Die Wilgers het; baie goed presteer onder omstandighede; neem in ag ons het dié week 3 byeenkomste gehad, ons het 2 groot skole hier gehad en het vir John Vorster…

  • Atletiek, 14 Februarie 2018 :TOP 10 BYEENKOMS (WEG: TUKS STADION)

    Die eerste Top 10 Byeenkoms het Woensdag, 14 Februarie, plaasgevind by Tukkies se sportgronde. Hierdie jaar het ons  2 spanne ingeskryf om meer atlete blootstelling te gee aan die Top 10 byeenkomste. Ons was deel van 70 skole wat deelgeneem het. Ons atlete het goed presteer en Josua Gouws het ‘n 3de plek behaal in…

  • Sportdogter van die Jaar

    Danél Davis

  • Sportseun van die Jaar

    Estian Eek