Category / Ouersake / Leierskap nuus / Personeel / Voorblad nuus

    Loading posts...
  • Uit die kantoor

    Goeiedag Ouers Ons herinner u aan die Algemene Ouer-jaarvergadering op 20 November 2018, om 18:00 in die skoolsaal. Bring u ID saam om te kan registreer. Om ʼn besluit te neem oor die begroting vir 2019, móét ons ʼn bepaalde kworum behaal. Daar moet dus genoeg ouers teenwoordig wees. U kan die voorgestelde begroting vir…

  • Opedag 16 Mei 2018

    Uit die Kantoor Geagte Ouers/Voogde Ons kan hierdie Veldbrand vandeesweek nie anders begin deur ongelooflike dank te betuig nie. Opedag, 16 Mei 2018, was ons hooffokus. Die bemarkingspan onder leiding van Mev. Riana Robertson en ons VLR het die onderskeie laerskole voorbereid en doelgerig geteiken. Hul bemarkingsveldtog is sekuur en vol entoesiasme suksesvol afgehandel. Bogenoemde…
  • Outisme – dis ‘n spektrum

    Op die 20ste April het die leerders van Hoërskool Die Wilgers 'n wonderlike geleentheid gehad om Via Nova - die skool vir outistiese kinders - te besoek as 'n deel van outisme-bewustheidsweek. Outisme is 'n neurologiese sindroom wat sosiale- en leervaardighede sowel as fisiese aspekte aantas. Outisme word as ‘n spektrum gesien en geen kondisie…
  • “In ons wonderlike Afrikaans . . .

    Afrikaans "In ons wonderlike Afrikaans . . . het ek gevind my pêrel van grote waarde" - C.J. Langenhoven 'n Vraag wat gereeld aan my in die klaskamer gestel word: "Juffrou, waarom is die vak, Afrikaans, nog verpligtend?" Dan word daar sommer in dieselfde asem bygevoeg: "Ek gaan tog niks eendag daarmee doen nie." "Dat…
  • Uit die Kantoor – 23 Februarie 2018

    Geagte Ouers/Voogde Indien ons die week in oënskou neem, besef ons wat alles gebeur het.  Die nuwe VLR is nou ingelyf; dankie aan Juf. Ria van Heerden en die matriekraad vir hulle reëlings. Die Valentynsbal is ook nou iets van die verlede en ook ʼn woord van dank aan  Juf. Sanmarie Brits en die graad…

  • Uit die kantoor – 9 Februarie 20108

    Goeiedag Ouers Wanneer ons stoele moet indra met die groentjiekonsert, die saal volgepak is tydens ons meriete aand en met ons derde tuis atletiekbyeenkoms, besonder baie ouers vrywillig met die kosverkope doenig is en 50 ouers ʼn hokkievergadering in die week bywoon, gaan dit goed met ʼn skool. Dit wys dat u belangstel in u…

  • Uit die kantoor – 2 Februarie 2018

    Dit is 2018! Die atletiek en ander sportsoorte is aan die gang. Nou begin die AKADEMIE. Die eerste basislyn-toetse is al geskryf en die res van die vakke se assessering volg. Die toetsrooster is verlede week in die Veldbrand gepubliseer. Die leerders het elke persoonlik ‘n toetsrooster Woensdag ontvang. Maak die rooster deel van u …

  • Kom ons help mekaar

      Beste Wilgie-ouers Welkom terug en voorspoed vir 2018. Ons vertrou dat 2018 ‘n suksevolle en opwindende jaar vir julle almal gaan wees. Die begin van elke nuwe skooljaar word gekenmerk deur die “Back to school” stormloop om  skryfbehoeftes en skoolbenodigdhede aan te koop, asook die betaling van voorgeskrewe werkboeke. Vir sommige ouers is dit…

  • Groentjiekonsert 2018

    Kyk asb. na die oefentye vir die groentjiekonsert waarna ons almal baie uitsien. Dit sal egter waardeer word as leerders direk of andersins so gou as moontlik ná oefensessies by die skool gehaal kan word vir hul eie veiligheid. Baie dankie vir u samewerking. Hier volg die tye vir diegene wat die konsert wil bywoon:…

  • Fotodag

    Fotodag 1 vind op Donderdag, 1 Februarie, plaas en word deur ‘n buite-fotograaf behartig.  Tydens die geleentheid word alle leerders en onderwysers se foto’s geneem. Proewe word daarna aan die leerders bekendgestel en dan kan sekere pakkette van die fotograaf bestel word. Ten einde eenvormigheid te bereik, wil ek versoek dat elke leerder met sy…