Category / Akademiese nuus / Akademiese nuus / Wiskunde

    Loading posts...
  • Ouer waardering

    Ons plaas die laaste van drie skrywes waar ʼn ouer waardering uitspreek teenoor een van ons onderwysers. 20 November 2018 Beste Mnr. de Vos Aangaande Mev. Naude — Wiskunde Onderwyseres Gr 8 Ek wil graag onder u aandag bring hoe geweldig tevrede ons is met mev. Naude. Ons was ‘n klein bietjie bekommerd oor x…

  • HSDW Wiskunde ekstra klasse

    HSDW Wiskunde ekstra klasse – die volgende opsies is beskikbaar by die skool, naamlik: Opsie 1: Gratis ekstraklas Ekstraklasfasiliteit: Gratis addisionele hulp is aan elke leerder op Woensdagmiddae beskikbaar vanaf 14:00 tot 15:00 en word deur die hele Wiskunde Departement beman. Dit is dus vir u kind moontlik om na enige Wiskunde onderwyser/es te gaan,…

  • Wiskunde distrik Olimpiade

    Baie geluk aan die volgende leerders wat deur is na die Gauteng Distrikolimpiade. Die volgende rondte vind plaas die 23ste Augustus. Dijan Nelson Matthew Oliver Zerwick de Lange Susan le Roux Baie sterkte! Wiskunde-groete

  • Winterskool Akademia (Solidariteit)

    Akademia (Solidariteit) bied winterskole aan in bogenoemde 3 vakke en nooi alle Afrikaanssprekende leerders uit om dit by te woon. Die datums is soos volg: 10 en 11 Julie - Wiskunde, 12 Julie - Tegniese Wiskunde en 13 Julie - Afrikaans. Die winterskole word geborg en die leerders betaal slegs R100 per dag. Indien u…
  • Wilgers Winterskool

    FW 21/22 JUNIE 8-15:00 WISK 27-29 JUNIE 8-15:30 RTT 25/26 JUNIE 8-15:00
  • Topvakpresteerders – Kwartaal 1

    GRAAD 8   GRAAD 9 VAKKE   NAAM  %   NAAM % AFRIKAANS HELIANE AUCAMP         91,67 SUSAN LE ROUX         86,67 ENGELS DIJAN NELSON         85,38 ZERWICK DE LANGE         90,77 EBW MARIKE PAUW         98,20 ZERWICK DE LANGE         95,00 LO Zoë DU PREEZ         93,00 ZERWICK DE LANGE         98,00 NW MARIKE…
  • SAMF-Olimpiade

    Na kopkrap en potlode skerp maak het op 16 Mei aan die tweede rondte van die SAMF-Olimpiade deelgeneem.
  • Eksamen

    Die Junie eksamen begin Maandag, 28 Mei, in alle erns. Die eerste sessie begin 08:00 en die tweede sessie begin 12:00. Die eksamen duur tot 22 Junie, wanneer die skool sluit. Maak seker die leerders berei voor na die beste van hulle vermoë. Die werk waaroor die leerders geassesseer word, is ongeveer die helfte van…
  • Oueraand: Tegnieserigting

    Daar vind op Maandag, 21 Mei 2018, ‘n oueraand plaas vir alle ouers/voogde van leerders wat die Tegniese rigting as vakrigting gekies het. Dit is noodsaaklik dat alle leerders en hulle ouers/voogde die vergadering bywoon. Die vergadering begin stiptelik om 18:00 en vind plaas in M28 (Mev. Naudé se klas). Voltooi asseblief die skeurstrokie soos…
  • Matriekuitslae 2017

    Belinda en haar ouers tydens die erkennings geleentheid van die Tshawane Burgermeester. Wanneer ons opstuurpunte/jaarpunte met die eindeksamenpunt vergelyk, kan die kwaliteit van onderrig bepaal word. Hier het ons in al ons vakke goed presteer. Die mikpunt met ons onderrig is dat elke leerling volgens sy vermoë moet presteer. 93% van ons matrieks kwalifiseer om…