Category / Akademiese nuus / Akademiese nuus / Wetenskappe

    Loading posts...
  • Ouer waardering teenoor ʼn onderwyser .

    Hiermee die tweede van drie plasings waarin ʼn ouer waardering teenoor ʼn onderwyser uitspreek. 20 November 2018 Beste Mnr. De Vos Aangaande Mnr. Van Vuuren — Natuurwetenskap Onderwyser Gr 8 My seun het hierdie skooljaar begin met amper geen liefde vir natuurwetenskap. Dit was ‘n vak wat hy amper geen belangstelling in getoon het nie.…

  • Wilgers Winterskool

    FW 21/22 JUNIE 8-15:00 WISK 27-29 JUNIE 8-15:30 RTT 25/26 JUNIE 8-15:00
  • Topvakpresteerders – Kwartaal 1

    GRAAD 8   GRAAD 9 VAKKE   NAAM  %   NAAM % AFRIKAANS HELIANE AUCAMP         91,67 SUSAN LE ROUX         86,67 ENGELS DIJAN NELSON         85,38 ZERWICK DE LANGE         90,77 EBW MARIKE PAUW         98,20 ZERWICK DE LANGE         95,00 LO Zoë DU PREEZ         93,00 ZERWICK DE LANGE         98,00 NW MARIKE…
  • Eksamen

    Die Junie eksamen begin Maandag, 28 Mei, in alle erns. Die eerste sessie begin 08:00 en die tweede sessie begin 12:00. Die eksamen duur tot 22 Junie, wanneer die skool sluit. Maak seker die leerders berei voor na die beste van hulle vermoë. Die werk waaroor die leerders geassesseer word, is ongeveer die helfte van…
  • Oueraand: Tegnieserigting

    Daar vind op Maandag, 21 Mei 2018, ‘n oueraand plaas vir alle ouers/voogde van leerders wat die Tegniese rigting as vakrigting gekies het. Dit is noodsaaklik dat alle leerders en hulle ouers/voogde die vergadering bywoon. Die vergadering begin stiptelik om 18:00 en vind plaas in M28 (Mev. Naudé se klas). Voltooi asseblief die skeurstrokie soos…
  • Matriekuitslae 2017

    Belinda en haar ouers tydens die erkennings geleentheid van die Tshawane Burgermeester. Wanneer ons opstuurpunte/jaarpunte met die eindeksamenpunt vergelyk, kan die kwaliteit van onderrig bepaal word. Hier het ons in al ons vakke goed presteer. Die mikpunt met ons onderrig is dat elke leerling volgens sy vermoë moet presteer. 93% van ons matrieks kwalifiseer om…
  • W3 (Wiskunde, Wetenskap en L-Wetenskap) lanseer ‘n suksesvolle W4 (Wilgie Wiskunde en Wetenskappe Week)

    EN DIE WENNERS IS: Eerste plek in elke graad (Wilgie-Stein) Graad 8: Zerwick de Lange Graad 9: Christo Bernard Graad 10: Attie Senekal Graad 11: Gideon van Zyl Graad 12: Belinda Lombard, Erastus Heystek   Raaiskoot oor waar die aartappel gaan land 1ste: Hardus de Villiers 2de: Kobus Botha 3de: Bolin Potgieter   Einstein ewebeeld…