Category / Akademiese nuus / Akademiese nuus / Wiskunde

    Loading posts...
  • Ouer waardering

    Ons plaas die laaste van drie skrywes waar ʼn ouer waardering uitspreek teenoor een van ons onderwysers. 20 November 2018 Beste Mnr. de Vos Aangaande Mev. Naude — Wiskunde Onderwyseres Gr 8 Ek wil graag onder u aandag bring hoe geweldig tevrede ons is met mev. Naude. Ons was ‘n klein bietjie bekommerd oor x…

  • Ouer waardering teenoor ʼn onderwyser .

    Hiermee die tweede van drie plasings waarin ʼn ouer waardering teenoor ʼn onderwyser uitspreek. 20 November 2018 Beste Mnr. De Vos Aangaande Mnr. Van Vuuren — Natuurwetenskap Onderwyser Gr 8 My seun het hierdie skooljaar begin met amper geen liefde vir natuurwetenskap. Dit was ‘n vak wat hy amper geen belangstelling in getoon het nie.…

  • FAK se Internasionale Afrikaans-Ekspo

    Anzia Potgieter, graad 10, het vanjaar aan bogenoemde ekspo deelgeneem. Sy het in die volgende kategorieë meegeding: Poësie-kategorie met haar gedig “Erfgeld is swerfgeld”: 64% Kortverhaal-kategorie met die titel “Die Prins en die erfporsie”: 70%. Anzia, baie dankie vir jou deelname en hartlik geluk met jou goeie prestasies! Ons wens jou voorspoed toe vir volgende…

  • HSDW Wiskunde ekstra klasse

    HSDW Wiskunde ekstra klasse – die volgende opsies is beskikbaar by die skool, naamlik: Opsie 1: Gratis ekstraklas Ekstraklasfasiliteit: Gratis addisionele hulp is aan elke leerder op Woensdagmiddae beskikbaar vanaf 14:00 tot 15:00 en word deur die hele Wiskunde Departement beman. Dit is dus vir u kind moontlik om na enige Wiskunde onderwyser/es te gaan,…

  • Uit die Kantoor

    Goeiedag Ouers Die eksamen het nou vir alle leerlinge begin en ons wens die leerders sterkte toe. Sterkte ook aan die ouers wat hul kinders so mooi ondersteun. Ons vra egter dat die ouers ons met die volgende sal help: Die skool begin stiptelik om 07:30 met opening op die vierkant. Leerders moet nog steeds…

  • Loopbaanbegeleidingsprogram

    Maandag, 27 Augustus, het 40 instansies ons skool besoek om loopbaangeleenthede aan die graad 10 en 11 leerders bekend te stel. Ons leerders het die geleentheid gekry om met die personeel van die instansies te praat en inligting te versamel oor verskillende studierigtings en wat die vereistes vir die betrokke studierigting is.  Dit is belangrik…

  • Die Wilgie Kunsuitstalling vir 2018 is hier!

    Op 20 September, 2018, gaan alle Ontwerp en Visuele Kuns leerders hulle meesterstukke uitstal! Ons is bitter opgewonde oor hierdie geleentheid. Hierdie uistalling sal alle graad 10 en 11 leerders wat kuns en ontwerp as vak neem, die geleentheid bied om blootstelling vir hulle kunswerke te kry. Elk van hierdie leerders se ouers word hartlik…

  • Ons gaan op ‘n Kunsuitstappie!

      Gedurende die eerste kwartaal was sommige graad 10 en 11 visuele kunsleerders op ‘n uitstappie na die Voortrekker Monument asook na die Pretoria Kunsmuseum! Dit was ‘n onvergeetlike dag en ons leerders het blootstelling gekry tot verskeie kuns en boustyle. Ons almal het lekker in die reën opgehardloop om in die monument te kom…

  • Uit die kantoor – 31 Augustus

    Hoe om take betyds af te handel. Van uitstel, kom afstel… ja, ons weet dit almal! Maar hoe kan jy werklik die take van vandag afhandel? Ek weet ek moet die take en pat’s inhandig en ek moet begin leer vir my toets of eksamen. maar dan spandeer ek ure op die internet of Facebook.…

  • Topvakpresteerders – Kwartaal 2

      Graad 8-9 GRAAD 8 GRAAD 9 VAKKE NAAM  % NAAM % AFRIKAANS MATTHEW OLIVER         87,14 SUSAN LE ROUX         85,71 ENGELS ALICIA NIEMAN         81,07 ZERWICK DE LANGE         95,52 EBW MATTHEW OLIVER         95,60 ZERWICK DE LANGE      100,00 LO HANé MARNEWECK         97,00 ZERWICK DE LANGE         86,00 NW MARIKE PAUW…