Ons jaar se tema is “Sprei jou vlerke!” – iets wat elke Wilgie ter harte geneem het in slegs 20 dae. Ons deel graag Januarie se nuus in hierdie uitgawe. Alumni neem leiding in Frankryk, Welkom nuwe personeel, Aksie op die sportveld, Matriekuitslae 2022, en vele meer.