Ons jaar se tema is “Sprei jou vlerke!” – iets wat elke Wilgie ter harte geneem het in slegs 20 dae. Ons deel graag Januarie se nuus in hierdie uitgawe.
- Alumni neem leiding in Frankryk,
- Welkom nuwe personeel,
- Aksie op die sportveld,
- Matriekuitslae 2022,
- en vele meer.