Stoei – leerlingprestasie – Noord-Guteng stoei-kleure

 

Dit is vir  ons  aangenaam om u mee te deel dat die volgende

leerling/e van u skool gedurende hierdie jaar spesiale stoei-prestasies gelewer het:

 

Arno Van Zijl

 

Prestasies:

Noord-Gauteng Vrystyl Presidente Kampioenskappe – Goud

Noord-Vaal Liga – Bulls Span – Deelname

SA Vrystyl Kadet Kampioenskappe – Goud

Afrika Vrystyl Kadet Kampioenskappe – Brons

Kleure verwerf:

NGS Kleure – Wit Skild

NGS Kleure – Ligblou Skild

Punte verdien vir skool: 46

 

Jaco Le Roux

Prestasies:

Afrika Vrystyl Junior Kampioenskappe – Brons

Kleure verwerf:

NGS Kleure – Wit Skild

Junior Protea Kleure

Punte verdien vir skool: 19

 

TOTALE PUNTE VERDIEN DEUR SKOOL: 65