Atletiek – Naboomspruitbyeenkoms 2018

 

Die Wilgers was vanjaar weer by die Naboomspruitbyeenkoms gewees. Daar was oor die 52 skole van regoor Suid-Afrika. Baie van ons atlete het persoonlike bestes in hulle items gekry. Baie geluk aan elkeen van die atlete:

Anja Müller: Verspring PB 4.36m

Emke Stronkhorst: 800m PB 2.36

Mari du Toit: Gewigstoot PB 10.60

Melandi Müller: Diskus PB 29.25

Susan le Roux: Spiesgooi PB 25.32

Jonathan Miles: Hoogspring PB 1.75m

Heinrich Schilling: 400m Hekkies PB 56.9

200m PB 22.9

Josua Gouws het uitsonderlik goed gedoen. Hy was 1ste in die 400m en 2de in die 100m. Baie geluk met die puik prestasie, Josua!

Ons sien uit na volgende jaar se atletiekseisoen!