Hoërskool Die Wilgers het baie betrokke ouers wie oral waar hul kan hul talente inspan en help.

Die skep van hierdie hele webwerf is die gevolg van één so ‘n projek.

Freek van Eek

Bestuurraadslid Bemarking

Riëtte Prinsloo

Onderwyser: Inligtings Tegnologie

Riana Robertson

Dagprogram & Bemarking

Johan De Lange

Tegniese rugkant versorging

Zarien Van Staden

Inhoud proefleser

Chrisna Nel

Inhoud proefleser

Pret inligting: Het jy geweet wanneer die heel eerste Wilgers webblad die lig gesien het en hoe dit gelyk het?

Kyk gerus hier!

%d bloggers like this: