By Wilgers het ons baie pret, soos die Valentynsbal wat deur die VLR leerders van Graad 8 tot 12 beplan en aangebied was.
‘n Verskydenheid ander sosiale projekte word jaarliks aangepak naamlik:

  • Kultuurweek
  • Wintersport: matrieks teen die res
  • Sosiale geleenthede
  • Oriënteringsprogram vir gr. 8-leerders
  • Die organiseer en aanbied van die gr. 8-kamp
  • Groentjiekonsert
  • Valentynsbal
  • en Mej. Wilgie-liefdadigheidsaksie
  • Lentedag en –sokkie
  • Personeel en leerderverjaarsdae
%d bloggers like this: