Netbal

Netbal by Hoërskool Die Wilgers is ‘n groot gebeurtenis op elke jaar se
sportkalender. Ons vlagskip…die “White Eagles” behaal seisoen na seisoen pragtige prestasies. Ons junior spanne presteer net so goed en dis elke kuikentjie se droom is om eendag ‘n “Eagle” rokkie oor die kop te trek en haar skool te verteenwoordig op die hoogste sport!

Foto Album

1e Span White Eagles

2018-04-14 teen Tuine

Foto Album

O/15A

2018-04-14 teen Tuine

Foto Album

O/15B

2018-04-14 teen Tuine