Klerebank

Die klerebank verkoop 2e handse skool klere teen billike pryse en is oop op Dinsdae en Donderdae van 13:45 tot 14:30.

Klerebankpryslys

 
Tweedehandse voorraad:
Kleurbaadjie R100 – R200
Trui R 60
Pullover R 50
Langbroek (seuns en dogters) R 50
Kortbroek R 40
Romp R 40
Hemp R 40
Das R 20
Sporthemp/ -romp/ -broek R 40
Mbk-hemp R 80
Mbk-Broek R 60
Sweetpakbaadjie R 150
Sweetpakbroek R 80
Matriekserp R 150
Das R 82
Serp (Gr. 8 – Gr. 12) R 100
Winterlangkouse (tights) R 86
%d bloggers like this: