FAK se Internasionale Afrikaans-Ekspo

Anzia Potgieter, graad 10, het vanjaar aan bogenoemde ekspo deelgeneem.

Sy het in die volgende kategorieë meegeding:

  • Poësie-kategorie met haar gedig “Erfgeld is swerfgeld”: 64%
  • Kortverhaal-kategorie met die titel “Die Prins en die erfporsie”: 70%.

Anzia, baie dankie vir jou deelname en hartlik geluk met jou goeie prestasies! Ons wens jou voorspoed toe vir volgende jaar.

Wilgie-groete

Ria van Heerden

Anzia se Afrikaansonderwyseres